December 2021 G&T

 

The last few weeks our company ran a Covid 19 writing competition where we challenged our residents to write the virus out of their system, some writing therapy if you will. Although we only received two entries, we were blown away by the quality and genuineness of them that we decided that both entries deserve to be recognised as winners.

With the permission of our two winning authors, we therefore want to publish their entries this month and next. Remember, the entries were submitted without frills and regulations, so it will be published as it was received.

With this we would like to thank our residents, employees, family and friends for their continued support during 2021. Without each one of you, we would not have been able to survive another year of onslaught from Covid 19 and all the challenges that came with it.

Keep safe during the Festive season and let’s look forward to a new year with new challenges and opportunities!


The first entry submitted:

covid (ja ek skryf kleinletters):Jy Ek Ons!

Jy: het ons bekruip,tot stilstand geruk toegegrendel en vasgedruk!!!
Ons ontwortel en van ons geliefdes wreed gevat en die wát, hóe en verwarring gesaai
hoe moet ons jou verwoesting verstaan!!
Met maskers verskuil en tot afstand gemaan!!!

EK: geskrik ;bang weggekruip en in moedeloosheid verval. Hoe kan ek weer vry
leef en na menswaardigheid streef!!wegkruip nie net agter n masker nie,
maar my geliefdes se drukkies en vashou ontsê.

Alles wat ek altyd gehad het en nog wil hê.
Maar soos tyd aanstap, kruip ek uit my kokon van geestelike wanhoop.En groei
die Vader se omgee en hoop: wat laat my tot vrees noop?!

ONS: Ek besef  nou eers die waarde van ons lagtydjies -maskerloos, mekaar verstaan liefhê en omhelsend troos.

Maar jy het ek en ons in die tyd geleer
bedagsaam met mekaar om te gaan
‘n WA boodskappie; ‘n grappie , ‘n liedjie
en ook n traan waar die sekel genadeloos
geliefdes weg van ons gesny het!!

Maar bo alles het die fisiese grendel
ons siele vry gemaak van waan
en ydel en tot nederigheid gemaan
Miskien sal dié virus nooit weggaan
En ons ‘n nuwe vryheid ontdek:
Geloof in God se liefde en genade  vir my en ons opnuut gewek!

(c)Louis Naudé