Pryslys van Serena

53 Luukse eenhede (sommige het motorhuise) - geen maaltye - lewensreg

 

Pryse word jaarliks aangepas

 

Serena I: 40 eenhede en pryse

 

4 x Enkeleenhede - vanaf R480,000

8 x Een slaapkamer eenhede - vanaf R640,000

13 x Twee slaapkamer eenhede - vanaf R720,000

11 x Twee slaapkamer eenhede (Groot) - vanaf R830,000

4 x Drie slaapkamer eenhede - vanaf R 930,000

Motorhuise - vanaf R70,000

 

Serena II : 13 eenhede en pryse

 

3 x Een slaapkamer eenhede - vanaf R640,000

8 x Twee slaapkamer eenhede (Groot) - vanaf R830,000

2 x Drie slaapkamer eenhede - vanaf R 930,000

Motorhuise - vanaf R70,000

 

WAGLYSTE:

Aansoekvorms vir persone 55 jaar en ouer word aanvaar