Pryslys van De Rust

Huise x 35

10 x Twee slaapkamer eenhede - vanaf R1130,000

13 x Twee slaapkamer eenhede (Groot) - vanaf R1230,000

12 x Drie slaapkamer eenhede - vanaf R1,410,000

 

Eenhede x 36

12 x Een slaapkamer eenhede - vanaf R760,000

18 x Twee slaapkamer eenhede (Noordelike uitsig) - vanaf R1075,000

6 x Twee slaapkamer eenhede (Suidelike uitsig) - vanaf R970,000

Motorhuise - vanaf R76,000

 

Neem kennis : Eienaars word verplig om 16 maaltye per maand te koop.

 

Verhuring van eenhede:

13 x Een slaapkamer eenhede -  vanaf ± R8,851 per maand

7 x Enkelkamers met deel fasiliteite - vanaf R5,375 per maand

Neem kennis: Die hoof maaltyd is ingelsuit by die huur.

Geen terugbetaalbare toetreefooi van R10,050 is betaalbaar by ondertekening van kontrak.

 

Sorgeenheid:

6 x Beddens (2 sale met 3 beddens elk) - vanaf R14,880 per maand

15 x Enkelkamers (gemeubileerd met 'n wasbak) - vanaf  R14,880 per maand

Neem kennis: Gedeelde fasiliteite soos bad, storte en toilette. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en pragtige sitkamer vir onthaal.

Drie maaltye is ingelsuit by die maandelikse fooie.

Geen terugbetaalbare toetreefooi van R11,640 is betaalbaar by ondertekening van kontrak.

Tydelike versorging vanaf R886 per dag